Gaan terug na die Omer Kalender

Omer Telling vir die 5de dag van die Hebreeuse Maand Sivan
Dag 49

Daaglikse Gebed vir die aftel van die Omer:

Elke dag moet hierdie seën uitgespreek word:
Geseënd is U, YAHUVEH ons ELOHIEM, KONING VAN DIE HEELAL, WIE ons gered en geheilig het met YAHUSHUA [JESUS CHRISTUS] SE BLOED ons gevul het met SY RUACH HA KODESH [HEILIGE GEES], en ons beveel het ten opsigte van die aftel van die Omer.

Vandag is die 49ste dag, wat 7 weke van die Omer is.

YAH die BARMHARTIGE EEN, mag HY YAHUSHUA stuur om spoedig na ons terug te kom gedurende ons dae in YAHUSHUA SE NAAM, AMEN!






Dit is ons konstante gebed dat ABBA YAHUVEH, YAHUSHUA, en die RUACH HA KODESH SOETE HEILIGE GEES tevrede met ons sal wees, en dat ons 'n getuienis soos Henog sal hê. Henog was lewendig opgeneem na die Hemel, omdat hy vir ABBA YAHUVEH bly gemaak het, en HY tevrede was met hom.

Net soos Henog opgeneem was na die Hemel toe, bid ons om waardig geag te word om die Bruid YAHUSHUA ha MASHIACH te wees, terwyl ons wag vir HOM om terug te kom om SY Bruid te kom wegneem. Mag HY ons gereed vind, en dat ons gretig wag, terwyl YAHUSHUA kom vir 'n gehoorsame Bruid sonder enige vlek of kreukel.

Day 49 Omer Reading:


KOSBARE RUACH HA KODESH EK NEEM HIERDIE TYD OM TEN VOLLE TE REFLEKTEER WAAR EK GEESTELIKE VERBETERING NODIG HET IN MY WANDEL MET YAHUSHUA

Profesieë vir vandag, vir die aftelling van die Omer

Profesie 147
2020 Emosionele Reddings Gebed, YAHUSHUA HA MASHIACH Wag vir Jou om Dit te Sê