Die Krag in YAHUVEH (GOD) en YAHUSHUA (JESUS)
se Ware Hebreeuse NAME


Psalm 91:14 (Ou Vertaling)
Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naamken.

Jesaja 52:5-6 (Afrikaanse Ou Vertaling)
"MY NAAM word gedurigdeur die hele dag gelaster.. Daarom sal MY volk MY NAAM leer ken;"
(Die Nuwe vertaling het alreeds hierdie gedeelte anders vertaalen sê, "Daardie dag sal die volk MY NAAM bely...")

Julle sal oplet dat daar verskillende uitsprake vir die Hebreeuse Name van GOD en JESUS is.Maar ons Hemelse Vader het duidelik aan ons gesê, "dit maak nie saak hoe julle MY Namespel nie, solank die NAAM YAH daarin is." Die antichris gaan tydens die Groot Verdrukking,SY Seun se Naam Jesus gebruik wanneer hy aan bewind kom. Daar is groter salwingskrag in SY Ware Hebreeuse Name, gebruik dit.
Ongelukkig is daar gelowe wat die Naam Jehovah gebruik en mense mislei. Moet ons asseblief nie verwarmet die Jehovah Getuies nie.



Waarom gebruik ons die Heilige Hebreeuse Name van YAHUVEH en YAHUHSUA (Net in engels)