Shabbat Shalom !

Welkom by Va’era / En EK Het Verskyn, hierdie week se Parasha (Torah gedeelte).

Profesie 20, 68, 73;

Eksodus 6:2 - 9:35;

Esegiël 28:25 - 29:21;

Lukas 11:14 – 22




AmightyWind YAHUSHUA se Nuwe BloedVerbond Profesieë


YAHUVEH se Waarskuwing wat voor elke Profesie bygevoeg moet word. EK het jou lank gelede gewaarsku Elisabeth (Elisheva), om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in jou gees geplaas. Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, Niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van YAHUSHUA, jou MASHIACH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van die RUACH HA KODESH, jou IMMAYAH geboorte gegee. As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het. Dit is deur die SHKHINYAH GLORIE se WIND wat oor hierdie aarde waai, die HEILIGE WIND VAN HERLEWING. Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het. EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM; en MY EER sal EK aan geen ander gee, of ook MY LOF aan die gesnede beelde nie. (Jesaja 42:8)

Kliek die knoppie hieronder vir al die Profesieë


24 Januarie 2020


Profesie 20, Pasop Vir Die Gruwel Van Nuwe Swart Kokende Bloedplaag Wat Gaan Kom!

Profesie 68, Waag Dit Om MY, YAHUVEH Te Spot!

Profesie 73, Oordeel! Oordeel! Oordeel!

Reddings gebed Video


Hebreeuse Reddings Gebed Video


Wonderlike Sielsgenoot Gedig, & Dedikasie van Liefde Video