YAHUSHUA hou die son vas.
Maart 2009
Vandag vra YAHUSHUA vir my.
Wie kan die son in sy hand vashou?
Ek voel toe gelei deur die RUACH HA KODESH om op te kyk in die wolke, en ek sien toe die pragtige sig in die wolke.
Dit lyk waarlik soos 'n baie groot wese wat die son vashou. 'n Mens kan selfs 'n gedeelte van die mou van die kleed van YAHUSHUA sien.
Alle Prys, Eer en Glorie aan ons ABBA Vader YAHUVEH, YAHUSHUA HA MASHIACH en ons kosbare IMMAYAH!!