So sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.  
Matthew 13:49-50


DINK HIEROOR NA!

Kommetaar van mense wat hierdie bladsye besoek het...

"Jonathan dit is die website wat my ma my gegee het. Luister na die skakels op GELUIDE VAN HEL...en die LIED van BURGER IN DIE HEL!!... Mensig ek is vanaand vrygemaak. Ek is klaar met alles in my lewe wat nie reg is nie...Die webblad en die dinge wat ek hoor in die getuienisse en opnames het my vir ewig skrik op die lyf gejaag!!!...Mensig, eerlikwaar, dit het my dadelik tot inkeer laat kom...en het my tot die besef gebring hoe naby ons almal is om te sterf in ons SONDE...'Dan'"
* * * * * * *
"Steve my ma het my die webblad gegee om te lees. Mensig, dit het letterlik die SONDE reg uit my geskrik....ek meen luister net na dit vanaand...(ek het dit pas uit Montreal gearriveer)....ek besef heeltemal hoe naby was ek daaraan om in my sonde te sterf!!....jou broer"
* * * * * * *
"millz.....man jy moet hierdie lees en luister na die opnames van die HEL ....luister net daarna dis al!!!!"
* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

SKAKELS TOT DIE HEL BLADSYE...


Wil jy regtig hel toe gaan?

Burger In Hel      "Burger In Hel" Lied     
Die VERSKRIKKING van die Hel

Getuienisse , Insluitend "Na die Hel en Terug" Video
Individue wat eerstehandse ondervinding met die werklikheid van die Hell!

Hel Audio/Video lêers

Navorsers Se Opname Van Gille Komende Van Hel      Oplaas Gered!!

Brian se Gedig      Besprekings, Asseblief!      Siele Stryd

Jeremiyah Jordon se Gedig

Almal Aanboord Die Hemel.....of Hel Trein      Hoe Om Jou Siel Te Red

Na Die Oordeel - Die Poel Van Vuur

Epos Van 11 Jaar-Oue Marion + ELisabeth se Terugvoering
(Ouers, lees asseblief!)

Eposse Van Hel

Boeddhis gaan na die Hel en sien Boeddha daar, word gelowige in YAHUSHUA!


HEL IS GEEN RESPEKTEERDER VAN PERSONE NIE!

Een ding van die Hel is dat dit geen respekteerder van persone is nie. Die rykes gaan Hel toe, die arme, gaan na die Hel, die Bejaardes gaan na die Hel, tieners gaan na die Hel! die Jode gaan na die Hel, die nie-Jode gaan na die Hel! selfs die wat nooit enige iemand seergemaak het, selfs die wat ander help, die wat vriendelik en vrygewig aan barmhartigheid is, in die wêreld se oë sou ons sê dat hulle NIE sleg genoeg is om na die Hel te gaan saam met Hitler en die Satan aanbidders, moordenaars, ens. maar die Bybel sê ALMAL het gesondig en val kort van die Heerlikheid van God! Almal van ons benodig 'n volmaakte Verlosser en dit is YAHUSHUA!

Daar is SLEGS een ingangs weg, een deur en dit is YAHUSHUA / Jesus Christus! Dit maak NIE saak hoe beroemd jy in die wêreld is nie, in die HEL is jy 'n NIEMAND! Satan het geen gunstelinge nie, hy wil net een ding doen, om soveel moontlik siele na die HEL toe te vat, om saam met hom tot in alle ewigheid te ly! Asseblief wees nie een van hierdie baie gesigte nie! Waarsku ander asseblief! Ouma's, Oupa's, Ma's, Pa's, Susters, Broers, Mans, Vroue, en Kinders(tieners) is in die HEL! Alle rasse is in die hel.Waarsku HULLE voordat dit te laat is! In die Hel is daar geen genesing! Jy sterf in siekte en pyn! Indien jy verkies om HEL toe te gaan nadat jy hierdie gelees het kan ek jou NIE stop nie dis Jou Keuse!!!! Maar ten minste is jy gewaarsku!

Kopiereg deur Apostel Elisabeth Elijah Nikomia

Hier is 'n skakel na 'n ander interressante bladsy oor die HEL op die internet.
Die Waarheid Oor die HEL!

Uittreksel uit "Die Waarheid Oor Die Hel" bladsy...

'n Paar jaar gelede was 'n boek geplubiseer, getitel Anderkant Sterwens Deur (Beyond Death's Door) deur Dr. Maurice Rawlings. Dr. Rawlings, 'n spesialis in Interne Geneeskunde en Kardiovaskulere Siekte, het baie mense weer bygebring (geresussiteer) wat klinies dood was. Dr. Rawlings, 'n selferkende ateïs "het alle godsdiens beskou as goëlery, en dood niks meer as 'n pynlose uitwissing" Maar toe gebeur daar iets in 1977 wat 'n dramatiese verandering in die lewe van Dr. Rawlings bring! Hy het 'n man geresussiteer, angstig en skreeuend — wat afdaal tot in die vlamme van die hel:
"Elke keer wanneer hy hartklop en asemhaling herwin, het die pasiënt geskreeu "Ek is in die hel!" Hy was vreesbevange en het my gesmeek om hom te help. Ek was doodbang... Toe neem ek 'n egte ontsteltenis op sy gesig waar. Hy het 'n skrikwekkende kyk op sy gesig gehad wat erger gelyk het as die gesigs uitdrukkings gesien by dooies! Die pasiënt het 'n grootske gryns gehad wat gespreek het van suiwer afgryse. Sy pupille was oopgesper en sweet het hom afgetap en hy was bewend - dit het gelyk asof sy hare "orent" was. Toe het nog 'n vreemde ding gebeur Hy't gese: "Verstaan jy nie? Ek is in die hel...Moenie dat ek teruggaan na die hel!!! Die man was ernstig, en uiteindelik het dit tot my deurgedring dat hy werklik in die moeilikheid was. Hy was paniekbevange soos ek nog nooit vantevore gesien het nie." (Maurice Rawlings, Beyond Death's Door, (Thomas Nelson Inc., 1979) p. 3).



Ons stem saam met die ander bladsy van die Hel, maar ons glo nie dat mense die vorm van satan kan aanneem nie. Die wurm waarvan die Pastoor praat is dat elkeen in die Hel sy/haar eie vlamende wurms het, wat uit elke opening van hul liggame krul vir ewig! Soos Apostel Elisabeth in 'n visioen 'n man in die Hel gesien het.

 
Die burgers in die Hel is bedek met

"VLAMMENDE WURMS WAT SOOS SLANGE LYK WAT DEUR DIE OË, ORE, MOND, VOOR, AGTER...EK HERHAAL ELKE OPENING INGAAN!"
 



Ons kan ons nie eers die marteling indink nie! Die Hel is so verskriklik God die Vader het 'n groot prys betaal deur Sy Eie Seun YAHUSHUA, te stuur om ons uit die Hel te hou! YAHUSHUA het ons so lief gehad, dat Hy gewillig die foltering van die kruisdood gely het, om 'n weg van ontsnapping te voorsien! Indien Hel nie 'n werklikheid is nie...vra jouself sal GOD die skepper van ALLES die prys betaal vir 'n plek wat nie bestaan nie? NEE! HY SAL NIE! Hel is werklik! Dit was geskep NIE vir Mense maar vir die gevalle engele DEMONE en natuurlik SATAN! ANTI CHRIS, EN VALSE PROFEET!

Ons verwys na die EEN bladsy as 'n skakel, maar ons kan nie sê of ons saamstem of nie saamstem met alles wat die ander bediening voortspreek nie. Ons los dit vir die Mense om die waarheid te ontdek en dit korrek te onderskei. Boekmerk asseblief ons webblad en kom terug.

* * * * * *

Waarskuwing Aan Almal Wat Probleme Wil Veroorsaak
(Lees Hier!)

"as Ek my glinsterende swaard skerp gemaak het en my hand na die strafgerig gryp, sal Ek wraak oefen op my teëstanders en my haters vergelde. "
(Deut 32:41)

En hulle sal die Naam van die Here vrees van die westekant af, en sy heerlikheid van die opgang van die son af; want Hy sal kom soos ‘n saamgeperste stroom wat die asem van die HERE aandrywe.
(Jes 59:19)

As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom ‘n vervloeking wees! Maranáta! (1Kor 16:22)

Dit is 'n KRAGTIGE vers!!!

Anathema beteken oorgee aan die vloek en die vernietiging, aangeklaagd!! Maranatha beteken ons Here het gekom!!! en uitroep van die naderende GODDELIKE OORDEEL.

WYK SATAN EN DEMONE!!
IN DIE NAAM VAN YAHUSHUA! DUIWELS EN DEMONE.....DIE BLOED VAN YAHUSHUA (JESUS CHRISTUS) IS TEEN JULLE!!

Maar as jy kom om probleme te veroorsaak of om te probeer om die betrokke bediening en leraars, leed aan te doen, sal dit genoteer word in die hemel. Wraak is Myne het die Here gesê en Hy sal vergeld. En enige vloeke wat na hierdie bediening en na die leraars gestuur word, is van geen waarde, en word nietig, en kragteloos gemaak in die NAAM van YAHUSHUA (Jesus) want die bloed van YAHUSHUA is teen hulle.

Die Here het gesê, jy moet berou toon en bekeer jou van jou verkeerde weë of jy sal die vloeke, towerspreuke, betowering, heksery, bose gebede, soos 'n TWEEDE VEL dra! Dit is die woorde wat aan Apostel Sherrie Elijah gegee is, dat alhoewel ons, ons vyande moet seën, en daardie nydiges wat ons netgebruik en vervloek. HY praat nie van geestelike vloeke nie, maar van verbale vloeke (godslasterlik) en die enigste seëning wat jy sal kry omdat jy die leraar en bediening vloek, ONS SAL BID DAT JY BEROU SAL KRY EN JOU LEWE VIR JESUS SAL GEE!!

Indien jy gestuur is om die leraar en Bediening te vernietig, herinner ons jou aan die ONDERGANG en oordeel van jou "Meester" satan op die vasgestelde tyd.
"En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid." (Openbaring 20:10)

Waaskuwing aan alle hekse, towenaars, shamaans, bose medisyne mense, sataniste, bose kabbaliste, voodoo-priesters, bose rabbi's wat Jode is maar wat is van die sinagoge van satan (Openbaring 2:9)!, enige iemand wat okkulte beoefen en die swart kunste, wanneer jy probeer om na Apostel Sherrie Elijah te kom in die geestelike realm, geen onwelkome gaste word toegelaat in haar huis, gemeente, geliefdes en vergadering!!!

Indien jy dink die Heilige Gees sal haar nie vertel nie, is jy verkeerd, dit is alreeds bewys! Want sy het die gesag en die salwing in die Naam van YAHUSHUA (Jesus) om die geestelike staf te gebruik en die tweesnyende swaard OM JOU SILWER KOORD TE SNY!! Vir die onskuldiges wat nie weet wat dit beteken nie, jy hoef nie te vrees nie, maar bose mense weet hulle kan sterf wanneer dit gebeur. Want hulle gebruik die silwer koord wanneer hulle buite hul liggame reis. Soos een towernaar haar vertel het, het hy na haar gekom buite sy liggaam, nee jy kan dit nie doen nie, en sy sê julle is gewaarsku!

Elkeen ken iemand wat gesterf het en nou in die hel is, of iemand wa besi is om hul besrekings vir die Hel te maak, "Moenie Selfvondaan Wees In Jou Eie Verlossing Nie". Ter wille van die ongeredde siele, Christene, gebruik die openlike visioen van die hel, gegee aan apostel Sherrie om te waarsku dat hel werklik is. Ons almal werk ons eie verlossing uit met vrees en bewing dis al wat jy doen met die Seun van YAHUVEH, YAHUSHUA.

Apostel Elisabeth Elijah Nikomia Is Besoek Deur 'n Siel... HEL!




ALPHA & OMEGA ALMIGHTYWIND RUACH HA KODESH WILDFIRE LAST CHANCE MINISTRY

www.amightywind.com  |  www.almightywind.com
Besoek die ander een, indien 'n webwerf van lyn af is.

Ons onderhou die Sabbat Dag, Ons is nie Sewende Dag Adventiste nie
Kliek Hier Vir meer inligting (Slegs in engels beskikbaar)

Pos Adres en E-pos Adresse